Het jy enige vrae? Waarvoor wag jy? Stuur ʼn boodskap sodat ons kan gesels.
E-pos
hello@werfnet.co.za
Kontaknommer
012 004 0982
Kantoor
H.v. DF Malanlaan en Eendrachtstraat,
Kloofsig, Centurion, 0157
Kantoorure
Maandag – Vrydag: 08:00 – 17:00
Saterdag – Sondag: Gesluit
Kantoorure
Maandag – Vrydag: 08:00 – 17:00
Saterdag – Sondag: Gesluit
Goeiedag
Baie dankie vir jou navraag.
Indien jy personeel wil aanstel:
Een van ons konsultante sal jou binne die volgende 48 uur kontak.
Indien jy ’n werksoeker is:
Laai asseblief jou CV op ons sentrale stelsel deur op die volgende skakel te klik
Al ons konsultante het toegang tot hierdie stelsel, en jou CV sal vir alle toepaslike geleenthede oorweeg word.
Indien jy ons beskikbare poste wil besigtig:
Gebruik asseblief die volgende skakel
Wanneer jy jou CV op een van bogenoemde skakels oplaai, sal dit vir alle moontlike geskikte geleenthede oorweeg word.
Indien jou CV vir die kortlys oorweeg word, sal ons jou binne 7 dae kontak. Indien jy nie binne hierdie tydperk van ons hoor nie, was jou aansoek ongelukkig onsuksesvol. Jou CV sal egter steeds op ons stelsel bly vir oorweging vir toekomstige geleenthede.