Goeie mense.
Goeie werk.

Wanneer dit kom by die soeke na die regte mense vir die regte werk,
is WerfNet die kenner op hierdie gebied. Hoëgehaltediens is ons
nommer-een-waarborg, en ons rus nie voordat jy die beste kandidaat
vir jou vakante pos gevind het nie.

WerfNet is meer as net ʼn diens – dit is ʼn vennootskap. Ons bied
gespesialiseerde dienste vir die werkgemeenskap.

Wat maak WerfNet so sterk?

200+
werkgewers

WerfNet skep die geleentheid vir werkgewers om die ideaalste kandidate te vind en aan te stel. Ons staan werkgewers by deur die hele werwingsproses – van poste adverteer tot suksesvolle plasings.

20 000
werksoekers

WerfNet se hoofdoel is om die regte kandidaat by die regte werkgewer te pas.

Drie maande
se waarborg

WerfNet wil die beste vir jou hê. Ons waarborg is hoëgehaltediens, met meer as 10 jaar se ervaring in gefokusde plasings. Ons drie-maande-waarborg beteken dat geen betaling vereis word indien ʼn plasing onsuksesvol is nie.

WerfNet streef daarna om sekerheid en gehalte aan al sy kliënte te bied. Ons is
jou vennoot in die werwingsproses!

Wat bied WerfNet jou?

Identifisering van kliëntebehoeftes

Werwing

Samestelling van ʼn kortlys van uitstaande kandidate

ʼn Tweestap-onderhoudproses

Reël van onderhoude tussen kliënt en kandidaat

Uitvoer van kriminele, krediet- en kwalifikasiekontroles
(indien versoek)

Bestuur van die aanbodproses en verwagtinge

Ons wil kontak maak!

hello@werfnet.co.za 012 004 0982 H.v. DF Malanlaan en Eendrachtstraat, Kloofsig, Centurion, 0157